From St Jean Pied-de-Port to Espinal Day 1 – Saturday 24 August 2013 Distance to Santiago: 811 km While on the train from Lisbon to Irun we reconsidered the starting point of our walk. We planned to start at Irun because of the effort to get to St Jean Pied-de-Port. We decided to start the […]
Lisbon, Portugal
Sant Iago There are many pilgrim paths to Santiago. One of them is the Camino Portuguese, starting in Lisbon, Portugal. The Portuguese way is significantly connected to St James. It was along this route St James preached Christianity to the pagans and along this way, his body made its last journey. St James (or Sant […]
Camino de Santiago
Die gedagte om die Camino de Santiago te gaan stap het ontstaan na die tragedie van Raymond se dood in 2005. Die gedagte was dormant vir etlike jare totdat ek en Marinda toevallig die movie “The Way” gekyk het toe ek laasjaar Paasnaweek vir haar in London gaan kuier het. Sy het voorgestel dat ons […]
Brakanjan
Jy was ‘n baie spesiale kat. Daar was iets aan jou wat mens laat dink het dat jy iewers in jou vorige lewe iets anders was. Nie dat ek glo aan reinkarnasie nie. Maar dikwels het ek gevoel jy was iets in jou vorige lewe. Miskien ‘n koning. Miskien iemand met status, aansien. Miskien ‘n […]
Die Troue
Die Troue Die Witte Duif Gasteplaas naby Koster is waar die troue plaasvind. Gaste daag al van Vrydag af op, ander Saterdag oggend, Koster is ongeveer uur en ‘n half se ry vanaf Johannesburg en Pretoria. Dis ‘n intieme groepie van familie en vriende en almal geniet die weersiens en lang stories word vertel.Proviand is […]






