Sant Iago There are many pilgrim paths to Santiago. One of them is the Camino Portuguese, starting in Lisbon, Portugal. The Portuguese way is significantly connected to St James. It was along this route St James preached Christianity to the pagans and along this way, his body made its last journey. St James (or Sant […]
Camino
Camino de Santiago
Die gedagte om die Camino de Santiago te gaan stap het ontstaan na die tragedie van Raymond se dood in 2005. Die gedagte was dormant vir etlike jare totdat ek en Marinda toevallig die movie “The Way” gekyk het toe ek laasjaar Paasnaweek vir haar in London gaan kuier het. Sy het voorgestel dat ons […]