Brakanjan

Jy was ‘n baie spesiale kat.  Daar was iets aan jou wat mens laat dink het dat jy iewers in jou vorige lewe iets anders was.  Nie dat ek glo aan reinkarnasie nie.  Maar dikwels het ek gevoel jy was iets in jou vorige lewe.  Miskien ‘n koning.  Miskien iemand met status, aansien. Miskien ‘n […]