Die Troue

Die Troue Die Witte Duif Gasteplaas naby Koster is waar die troue plaasvind.  Gaste daag al van Vrydag af op, ander Saterdag oggend, Koster is ongeveer uur en ‘n half se ry vanaf Johannesburg en Pretoria. Dis ‘n intieme groepie van familie en vriende en almal geniet die weersiens en lang stories word vertel.Proviand is […]